Doelwit C Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 24 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Ek is die weg, die ___ en die lewe
God en Christus is die ___ van alles.
Laat julle opbou tot n ___ huis.( 1 Pet. 2 v 5)
Jesus se aan die versoeker dit is ____ . (Matt 4 v 3 )
Ken die Heilige Skrifte wat jou wys kan maak tot __ .
Onderhou God se ___
Sonder _____ kan ons God nie behaag nie
Ons moet ons kinders die ___, van die Bybel leef
Watter gees het ons nodig om herinner te word aan die gesegdes van die Meester?
Wat word ons lewenswyse genoem?
Ons moet gebruik maak van elke ___ wat God voorsien
God moet deel van ons ________ lewe wees
Deur wie kry ons die ewige lewe ?
Ons moet die Bybel met n geestelike _____ lees
Ons moet n baie goeie ___ met God he?
Al God se b_ l_ _t_ s is opgeteken in die skrifte.
Wat is naby ? Openb. 1 v 3
Die woord is n ___ vir my voete.
Wat moet ons he om ons taak uit te voer ?
20. Ons moet leer by ons ______.
Geen enkele woord het ____ gebly van al die goeie woorde.( 1 Kings 8 v 56)
Deur ons __ sal ons God verheerlik.
Skryf God se gebooie op die tafel van jou_____. ( Spr 7 v 2)
Hulle het hul aangesig harder gemaak as n ___. ( Jer 5 v 3)

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Effesiers 4

Crossword

Bybel Blokraai

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Die Bybel

Crossword

Doop

Crossword

Ursula kursus

Crossword

Filippense

Crossword

God is nommer 1!

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword