Les 12: Gewas in bloed van verlosser Crossword

This printable crossword puzzle has 10 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Ons sonde is afgewas deur Christus se...
Die nagmaal en doop is twee ....
Doop is 'n teken dat ons ..... is deur Christus se bloed
Doop beteken dat my sonde uit GENADE .... is
'n .... is 'n waarborg. So is die doop ons waarborg dat Jesus vir ons sondes betaal het
OOm in die naam van die Vader gedoop te word beteken dat die Vader my as kind .... en my in alles wil versorg
Die H... G... woon nou in ons
Omdat ek gedoop is en glo wil en sal ek graag tot ... van God leef
... word ook gedoop omdat hulle deel het aan God se verbond en die belofte van skuldvergewing
Ons moet ons skuld erken en ... vir vergewing van sondes

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Familieboom

Crossword

Die "regte" regte.

Crossword

Kerkgeskiedenis

Crossword

Blokkiesraai 2019

Crossword

Efesiës 3: 1-19

Crossword

Die Maan

Crossword

Doop

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword