This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 18 clues. Answers range from 5 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die Pietisme ontstaan in hierdie land.
Die Vader van die Metodisme.
Vir die Metodisme was dit die belangrikste van hulle geloof.
Die stroming wat leer dat God soos 'n horlosiemaker is.
Hy bou 'n universiteit, skole en hospitaal in Duitsland.
Hierdie man was 'n baie goeie spreker van die Metodisme.
Pietisme beteken.....
Hy het die Broedergemeente gestig.
Hierdie groep wou die kerk in Engeland suiwer.
Een van die eerste sendelinge in Suid-Afrika.
Vir die mense van die Verligting was dit die belangrikste.
Die Metodisme verwerp die leer van die ... en leer dat mense vir God kies.
Die Deisme leer dat God soos 'n ..... is.
Die Puriteine kom in hierdie land voor.
Die vader van die Pietisme.
Charles Wesley was 'n groot ....
Francke bou 'n universiteit in hierdie stad.
Vir die Pietiste is die .... die belangrikste.