Mikro Omgewing Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 16 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Dit is die droom van die besigheid ...
`n Klein groepie mense wat vir die hele besigheid verantwoordelik is ...
Die proses om na te gaan of alles volgens plan uitgevoer word ...
Die plan oor hoe die toekomstige inkomste van die besigheid bestuur moet word ...
Die woord ...... word vir geld binne die besigheid gebruik
...... is geld wat opsy gesit word vir toekomstige gebruik
Die geld wat nodig is om die besigheid van dag tot dag te bedryf
Hierdie funksie verseker dat `n besigheid die nodige goedere en dienste het
....... verwys na gehalte
....... verwys na hoeveelheid
Die Nasionale Kredietwet (afkorting)
Hierdie funksie behels die bevordering van die produkte of dienste
Ons noem dit spesiale tekens of name om produk te onderskei van ander maatskappye se produkte
Swak ligging is `n Sterkpunt/Swakpunt
Goedere en dienste van hoë gehalte is Swakpunt?Sterkpunt
Die langtermyndoelstellings wat `n besigheid wil bereik ....

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Regering

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

Entrepreneurskap

Crossword

ENTREPRENEURSHIP

Crossword

Goedere en dienste

Crossword

Oefening 1.10

Crossword

EBW

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword