This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 22 clues. Answers range from 9 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
1. 'n Studie om te bepaal of 'n besigheid 'n sukses sal wees
Wanneer 'n onderneming 'n beter produk bied as die plaaslike ondernemings
3. Die standaarde wat gehandhaaf moet word by die maak van 'n produk
'n Formele verklaring van wat 'n onderneming wil bereik
Kostes uitbetaal om die onderneming te bestuur en die produk te produseer
Koste verbonde aan die vervaardiging en verpakking van die produk
'n Spesifieke identifikasie wat dit maklik herkenbaar maak.
Bykomende koste wat betaal moet word vir die onderneming se bedryf
'n Manier om 'n onderneming se doelwitte te identifiseer en te ontleed
'n Spesifieke groep mense wat belangstel in u produkte
Produksiekoste plus die wins
Geld nodig om 'n onderneming te begin
'n Besigheid wat 'n behoefte in die mark bevredig en wins genereer
‘n Plan wat bepaal watter take gedoen moet word om u doelwitte te bereik
'n Voorspelling wat die beweging van geld oor 'n toekomstige periode toon
Gebruik van goedere en dienste sonder om die omgewing te benadeel
Wanneer 'n onderneming wat in produksie is, alle uitgawes dek en wins toon
Die proses om produkte te inspekteer om te verseker dat daar aan die vereiste standaarde voldoen word
Die punt waar totale koste en totale verkope gelyk is
Gebruik van hulpbronne sodat produktiwiteit verhoog word met min vermorsing
Veranderlikes van produk, plek, persone, promosie en prys.
'n Persoon wat produkte verkoop of produseer om wins te maak