This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 3 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die markomgewing staan ook bekend as die:
Die mark verwys na ... wat goedere koop by 'n besigheid.
Verskaf hulpbronne aan onderdemings om goedere en dienste te vervaardig
Tussengangers staan ook bekend as
'n Voorbeeld van 'n Tussenganger is
Tussengangers kry die produk by die verbuiker, waar die verbruiker dit wil he.
'n Strategie om ondersteuning van die mark te behou, sluit in:
Ondernemings wat dieselfde of soortegelyke goedere en dienste aan verbuikers bied
'n Voordeel van mededinging vir verbuikers
Organisasies wat sakebedrywighede kan beinvloed
'n Organisasie wat nie geregistreer is nie
Monitor ondernemings se gedrag
'n Organisasie wat aan die regering behoort
Vestig 'n gesamentlike onderneming om 'n gemeenskaplike doel te bereik
Die grootste vakbond in Suid-Afrika
'n Gaping in die mark
Mededingers wat die mark betree
Geleenthede en bedreigings word ontleed in 'n
Tussengangers verdien ... op goedere wat hulle verkoop
Gemeenskapgebaseerde organisasies is afhanklik van