This printable crossword puzzle on the topic of Economics & Business has 10 clues. Answers range from 8 to 20 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Waar een land goedere of dienste goedkoper as 'n ander land kan produseer
'n Sistematiese rekord van alle transaksies tussen een land en ander lande, bv. tussen S.A en ander lande
Dit sluit transaksies verwant aan beleggings in, bv. beleggings in ondernemings
Die waarde van uitvoere minus invoere
Die ruil van goedere of dienste oor internasionale grense
'n Situasie waar een land 'n relatiewe voordeel het in die produksie van goedere en dienste
Geld wat die land binnekom opgeweeg teen geld wat die land verlaat
Geld ontvang sonder dat enige produktiewe dienste gelewer is, bv. geskenke.
Vergelyk 'n land se uitvoerpryse met sy invoerpryse deur middel van indekse.
As verbruikers en produsente vry is om goedere en dienste enige plek ter wêreld te koop sonder enige beperkinge.