Module 1: Die Regering Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 13 clues. Answers range from 1 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die eienaars van die produksiefaktore.
Insette in die produksieproses
‘n Bedrag geld wat deur die regering toegestaan word om ‘n nywerheid of besigheid te help.
‘n Bedrag geld wat die regering vir ‘n bepaalde doel betaal, bv. Aan pensioentrekkers.
n Verpligte betaling aan die regering waarvoor niks regstreeks in ruil ontvang word nie.
Belasting wat gehef word op die lone en salarisse wat huishoudings verdien.
Belasting wat gehef word wanneer goedere en dienste gekoop en verbruik word.
Belasting wat op items gehef word om die verbruik daarvan te ontmoedig.
Iemand wat in ‘n staatsdepartement werk.
Die verskaffers van goedere en dienste.
Fisiese hulpbronne soos paaie, hawens, ‘n vervoerstelsel en openbare vervoer.
‘n Bedrag geld wat die regering aan ‘n besigheid betaal om ‘n bepaalde soort ekonomiese aktiwiteit aan te moedig.
Die belasting wat ‘n maatskappy aan die regering betaal wat as ‘n persentasie van die besigheid se wins bereken word.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Regering

Crossword

EBW HERSIENING

Crossword

Mikro Omgewing

Crossword

Aktiwiteit

Crossword

Goedere en dienste

Crossword

Minerale Revolusie

Crossword

Oefening 1.10

Crossword

EBW

Crossword

Vorme v Eienaarskap

Matching Quiz

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword