EBW HERSIENING Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 17 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Watter belasting persentasie in 15%
Wat noem ons die hoof van die Nasionale regering?
Wie werk saam met die President en beheer hul eie departemente?
Plaaslike regerering staan ook bekend as?
Die staat se hoofbron van inkomste is?
Op hoeveel uitgawes spandeer die regering sy inkomste?
Noem die hooste regeringsvlak.
Noem die middelste regeringsvlak.
Noem die laagste regeringsvlak.
Ons gebruik ..... om ekonomiese groei te meet.
Waar of onwaar: Die plaaslike begroting is die regering se nasionale plan vir die jaarlikse besteding van sy inkomste.
Watter belasting is die volgende: Die belasting wat individue en besighede aan die regering betaal.
Watter belasting is die volgende: Hulle word versamel deur 'n ander persoon of organisasie genaamd 'n tussenganger en die SARS betaal.
Vir wie is die volgende toelaag: Vir SA burgers ouer as 60 jaar wat aansoek doen.
Waar of Onwaar: Alan WInde is die Premier van die Wes-Kaap?
Tito Mbeweni is die Minister van:
Cyril Ramaphosa is RSA se:

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

BTW

Crossword

4 Temperamente

Crossword

Regering

Crossword

DIE KIND- HOOFSTUK 7

Matching Quiz

Habitatte

Crossword

As Lara glimlag

Crossword

GEVAARLIKE LOPIES

Crossword

Aktiwiteit

Crossword

Minerale Revolusie

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword