This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 4 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Jaco Jacobs is die _____ van die gedig.
Daar is dertien ______ in die gedig.
Die gedig het _____ strofes.
Gee 'n sinoniem vir 'skielik' uit versreël drie.
Die vak wat makliker word vir die spreker wanneer Lara glimlag.
Wat word vir die skrywer lig in versreël 2?
"voel" en "bedoel" word 'n ____ genoem.
Lara se glimlag kan jou selfs van _____ laat hou.
Is die volgende stelling waar of vals? Lara se glimlag is vir die spreker bedoel.
"As Lara glimlag kry my rugbytoks vlerke" is 'n voorbeeld van letterlike/figuurlike taalgebruik?
"As Lara glimlag" is die ____ van die gedig.