This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 24 clues. Answers range from 5 to 22 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat noem ons die naam van `n gedig ?
Wat noem ons `n paragraaf van `n gedig ?
Wat noem ons `n persoon wat gedigte skryf ?
Die drie kolletjies is die . . .
Ander naam vir `n ellipsteken is
`n Konsonant aan die begin van woorde in een reel noem ons
`n Vokaal wat telkemale in een reel voorkom noem ons `n
`n Beeldspraak waar nie lewende dinge die eienskappe van lewende dinge kry
`n Beeldspraak waar een voorwerp teenoor `n ander gestel word
`n Taalverskynsel wat van oordrewe taal gebruik maak .
Twee versreels in `n strofe noem ons `n
3 versreels in `n strofe noem ons `n
4 versreels in `n strofe noem ons
5 versreels in `n strofe noem ons `n
6 versreels in `n strofe noem ons `n
7 versreels in `n strofe noem ons
8 Versreels in `n strofe noem ons `n
twee woorde met direkte teenoorgestelde betekenis
Die oorgaan van een reel na `n volgende sonder leestekens noem ons `n
Die rympatroon aabb noem ons
Die rympatroon abba noem ons
Die rympatroon abab noem ons
Tipe verteller wat self in die gedig praat
Tipe verteller wat namens iemand anders in die gedig praat