This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 5 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Gee ‘n gepaste agtervoegsel vir leuen.
__spreek (full word)
‘n Bruid moet haar ____________ trou.
‘n Patriarg is die manlike vorm van ______________.
Jak het baie leeus by die (dier+tuin) gesien.
os+wa=______
Wat is die samestelling van brief+bus?
Sy ma het ‘n veganiese (lewe+styl)
Wat noem ons ‘n dokter vir kinders?
Wanneer ons slaap te laat, ons het __________
As “geluk” beteken “luck”, “gelukkig” beteken “__________”
My vrou se vader is my __________.
Die manlike woord vir “merrie” is ________
Wat noem ons iemand wie speel die orrel?