Voortrekkers Crossword

This printable crossword puzzle has 13 clues. Answers range from 4 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wie dra drie goue fakkels
Wat noem ons 'n laerskool dogter in die voortrekkers
Hoeveel jare diens het mens as jy Blou Juk dra
Watter kleur kompasse dra oorleiers
Wat noem ons die graadwiel wat 'n gr7 lid verwerf
Wat is die hoogste gesag in die voortrekkers
'n Voortrekker waardeer en ......... sy omgewing
Watter kode sê 'n Voortrekker is gehoorsaam
Waaruit leer 'n Voortrekker en bou daarop voort
Watter kleur graadwiel kry mens as jy Gr5 is
Wie dra drie blou kompasse
Wat is die hoogste toekenning wat 'n jeuglid kan verwerf
Wie is die oordleier van oord Noord-Kaap

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Ek as voortrekker

Crossword

Sport

Crossword

Sportsoorte

Crossword

Tipes energie

Crossword

LON UITBLINKERS

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword