This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat is die titel van die verhaal?
Wie is die skrywer van hierdie verhaal?
Waar kamp die kinders?
In watter graad is die kinders?
Van watter stad kom die kinders?
Wat is Pippa se vriendin se naam?
Die onderwyser se bynaam is ...
Wie doen buikspraaktoertjies?
Waar hou Pippa se vriendin vakansie?
Watse span kamp agter die duine?
Wat is die span se naam?
Waarna soek Chad?
Wat noem ons die beeldspraak in " soek soos 'n mens"?
Wat noem ons die leesteken ( ... )?
'n Eenvoudige voorwerp uit die antieke tyd