This printable crossword puzzle on the topic of Classic Literature has 29 clues. Answers range from 3 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wie is die hoofkarakter in die roman?
Wat is die hoofkarakter se van?
Wat is die hoofkarakter se biologiese pa se naam?
Wat is haar biologiese pa se van?
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se ma?
Van watter afstammeling is die hoofkarakter se biologiese pa?
Vul die korrekte woord in. Tina is __________ soos haar ma.
Tina het bruin ___________________ oë.
Tina het _________lippe.
Tina het 'n _________ neus.
Tina het nie ______________ hare nie.
Tina het ___________bene.
Tina is die _______________ in haar graad -7 klas.
Die plaasskool se naam is ______________.
Op watter dorp wil Tina skool gaan om in Afrikaans te leer?
Tina is na ouma _____________ vernoem.
Hoe word Tina se ouma deur die plaasmense genoem?
Waarheen wil Tina wegloop?
Wie is Tina se grootmaakpa?
Wat is Tina se sussie se naam?
Wat is Tina se boetie se naam?
Wat is Tina se ma se naam?
Wat is die naam van die plaas waar Tina-hulle woon?
In watter taal het Tina onderrig op die plaas gekry?
Wie het vir Tina na Stefaans gestuur?
Wat moes Tina by Stefaans gaan vra?
Waaroor het Tina en Jakob baklei toe hulle klein was?
Jakob steek vir Tina met 'n ...
Jakob is ______ jaar ouer as Tina.