This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 14 clues. Answers range from 6 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Voor die IR was die verkoop van die 'items' die rede hoekom Brittanje en Amerika baie geld gemaak het.
Brittanje het baie _______ gehad wat grondstowwe en produkte vir hulle verskaf het.
Nuwe metodes om te boer het drastiese veranderinge gebring.
Vervaardigers wat van hul huise af klein werkswinkels gehad het.
Dit het massaproduksie moontlik gemaak.
Thomas Newcomen het die uitgevind, wat 'n groot verandering in produksie gemaak het.
Sakelui, handelslui, dokters, prokureurs, onderwysers, winkeliers e handelaars was in die groep.
Uitvindsel van James Hargreaves
Die eerste groot fabrieksnywerheid in Brittanje
Hulle werk was dikwels om onder masjiene in te klim of in klein tonnels in die myne.
Die tipe kinders was baie gebruik om te werk omdat hulle nie iemand gehad het wat omgegee het oor hulle nie.
Plaaswerkers wat teen die gebruik van die dorsmasjien geveg het.
Die groep mense was teen die gebruik van gemeganiseerde weefgetoue.
Brittanje se ekonomie na die IR