This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 3 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Iemand wat kos wat in die natuur groei, versamel en eet.
Iets wat jou siek kan maak as jy dit eet of drink.
Water wat nie sout is nie (dit kom nie uit die see nie).
Plante wat mense plant en kweek om te gebruik.
Boere wat gewasse kweek en diere aanhou om hulleself en hulle gesinne te voed.
Boere wie se boerdery ‘n besigheid is om geld te maak.
Gewasse wat mense kweek om te verkoop.
Diere wat deur boere aangehou word.
Vrugte van bome wat in warm, nat plekke groei.
Vrugte van bome wat hulle blare in die winter verloor.
Vrugte wat in koue winters ryp word.
Voëls waarmee daar geboer word, soos hoenders en volstruise.
Iets wat van iets anders gemaak word, byvoorbeeld, wol word van'n skaap se wol gemaak.
Produkte wat van melk gemaak word, soos botter en kaas.
Die soort weer wat ‘n plek deur die jare heen het.