This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 5 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Aarde word buitengewoon verhit
`n Stelsel wat bestaan uit alle lewende organismes en hul omgewing.
Die verskeidenheid van lewe in `n bepaalde gebied.
Om iets op te pas vir die nageslag.
Iets wat weer gebruik kan word.
Die proses om koolstofdioksied oor te sit is suurstof.
Iets wat mense nuttig kan gebruik .
Om bome en bosse af te kap of uit te haal.
Luglaag in atmosfeer om ons teen die sontrale te beskerm.
Noodsaaklike hulpbron waarop en van ons leef .
Noodsaaklike hulpbron waaruit die mens se liggaam 70% bestaan .
Noodsaaklike hulpbron wat ons inasem.
Om iets vuil en onbruikbaar te maak .
Die wegvloei van grond deur wind of water .
Te veel diere op `n klein stukke grond laat wei .
Plek waar plante en diere in hul natuurlike vorm voorkom.
Die woord het te doen met seelewe.
Plekke waar diere of plante in hul natuurlike omgewing beskerm word .
Die woord beteken plantelewe.
Die woord beteken dierelewe