Taal Hersiening Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 22 clues. Answers range from 2 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

'n Woord wat min of meer dieselfde betekenis as 'n ander woord het.
'n Woord wat die teenoorgestelde betekenis as 'n ander woord het.
Die kleinste betekenisvolle eenheid van 'n woord.
'n Woord met twee of meer basisvorme.
Die naam van 'n persoon, plek of ding.
Beskryf die selfstandige naamwoord.
Help die werkwoord bv. het of sal
Iemand of iets wat die handeling uitvoer in 'n sin.
Beskryf die werkwoord.
Die aksie wat plaavind in 'n sin.
Woorde wat dieselfde klink en dieselfde gespel word, maar dit het verskillende betekenisse.
Woorde wat dieselfde klink, maar verskillend gespel word en het verskillende betekenisse.
Die tydsvorm waarin die woord "het" en "ge-" in 'n sin gebruik word.
Die tydsvorm waarin die woord "sal" gebruik word.
'n SIn wat met 'n vraagteken eindig.
'n Woorddeel wat agter aan 'n basisvorm gevoeg word.
'n Woorddeel wat vooraan 'n basisvorm gevoeg word.
'n Sin wat net uit 'n onderwerp, voorwerp en gesegde bestaan.
'n Sin wat twee of meer gesegdes het en word verbind met 'n voegwoord.
Onbepaalde lidwoord.
Bepaalde lidwoord.
Woorde wat gebruik word om sinne bymekaar te voeg bv. en, maar

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Woordsoorte

Crossword

HERSIENING 3

Crossword

HERSIENING

Crossword

Woordsoorte

Crossword

Bybelvasvra

Crossword

Taal

Crossword

Woordvorming

Crossword

Gedig Terme

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword