This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 33 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Dubbel aa word ___________ klank genoem.
Die klank "oei" word 'n ________ genoem.
As ons woorde opdeel in kleiner stukke bv. hard/loop/er word dit _______ genoem
Ons gebruik _________ om die woorde in die korrekte volgorde te sit.
Op, in, oor, met is 'n voorbeeld van ____________.
Hy, sy, jy, julle is 'n voorbeeld van persoonlike _____________.
As iets nog moet gebeur is dit ________ tyd.
As dit reeds gebeur het is dit ___ tyd.
As iets nou gebeur is dit _____ tyd
Woorde met min of meer dieselfde betekenis word ______ genoem.
Woorde wat die teenoorgestelde betekenis het word _________ genoem
Woorde wat dieselfde klink en gespel word is __________
Woorde wat dieselfde klink, maar anders gespel word en verskil in betekenis word _________ genoem.
woorde met dieselfde basis, maar verskillende voor en of agtervoegsels is P________.
Meer as een
Kleiner as
Denotasie is ___________
konnotasie is __________
'n en die is 'n ________
Iets waaraan jy kan raak word 'n _______ naamwoord genoem.
'n ________ naamwoord, beskryf die selfstandige naamwoord.
gebreekte is 'n voorbeeld van 'n verlede ___________.
Sal jy my asseblief help? Is 'n _________ sin
Help my! Is 'n ______sin.
Doen jou werk! is 'n voorbeeld van 'n _____sin.
Ma sê: "Jan, jy is so slim." is _______rede
Ma sê vir Jan dat hy slim is, is _______ rede.
Ek wil nie my werk doen nie is 'n voorbeeld van ______.
Wanneer ons twee sinne aanmekaar skryf gebruik ons 'n _______.
Die I in stompi staan vir _____
doodmoeg is 'n voorbeeld van
Jan is deur die man geslaan - is dit 'n voorbeeld van Lydende of Bedrywende vorm?
Die meisie van (wie/wat) ek jou vertel het, was vandag weer hier.