This printable crossword puzzle on the topic of Theater & Drama has 10 clues. Answers range from 6 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Akteurs en akrtises in 'n toneelstuk word .... genoem.
Spasie waar die toneel afspeel
Onvoorbereide opvoering
'n Ander woord vir drama oefen
Dramatiese spanning is die belangrike gebeure wat lei tot die?
Die klimaks is die .... van 'n storie
Die tempo van 'n hartseer toneel is ...?
As jy gedig ontleed doen jy...
Dit gee meer betekenis aan die toneel
Wanneer jy projekteer praat jy deur jou .... gebruik