This printable crossword puzzle on the topic of Visual Arts has 13 clues. Answers range from 5 to 18 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
In watter land is Van Gogh oorspronklik gebore?
In watter land (wat ‘n warm klimaat het), het Van Gogh later gaan skilder?
n skets of skildery van die menslike liggaam ter beplanning
IItaliaanse kunstenaar reeds in die 16de eeu figuurstudies gedoen het
'n beroepe wat jy kan volg waar ‘n Visuele Kuns graad van waarde is
eindig gewoonlik op ‘n hartseer of ernstige noot
eindig meestal opgewek en vrolik
karakters om skielik in die middel van die aksie te begin sing en dans
beroemde Engelse komponis wat baie musiekblyspele ge
‘n ander naam vir ‘n pop
sentimentele musiekdrama
Strooisage is ook bekend as
wys aan die gehoor waar die toneel afspeel