This printable crossword puzzle on the topic of Visual Arts has 15 clues. Answers range from 3 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Noem 'n skildery wat deur Maggie Laubser gemaak is.
Noem die naam van Vincent van Gogh se skildery waar verskillende kleure geel geverf is.
Hoeveel jaar het Vincent van Gogh gewerk as n kunstenaar ?
Maggie Laubser se werk is beinvloed deur die_________________
Maggie Laubser het die vorms in haar skildery( kat met blomme )baie____________gevorm.
Wat word n kleurskema genoem wat uit een kleur bestaan ?
Wat het Maggie Laubser beklemtoon in haar prent (kat met blomme)
Vincent van Gogh staan bekend as 'n _________________ en het geglo dat kleur in 'n skildery gebruik moet word om gevoelens te wys.
In watter eeu het Vincent van Gogh geleef?
In watter eeu het Maggie Laubser haar prente geskilder?
Noem 'n wereldbekende kunstenaar wat in Holland gebore is.
Maggie Laubser en Vincent van Gogh het beide baie dik verf in hul skiderye gebruik.Watter soort verf was dit?
Vincent van Gogh used______________ shapes for his sunflowers.
Wat is die simboliese betekenis van die kleur geel?
Hoeveel skilderye het Vincent in sy leeftyd geskilder?