G10 Gesteelde TV, Om 16 te wees & Martha Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 23 clues. Answers range from 2 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wat is die toon in "Die gesteelde TV"?
Wie is die spreker in "Die gesteelde TV"?
Watter tipe Afrikaans praat hulle in "Die gesteelde TV"?
Waar is die TV gesteel?
Die "kek" verwys na die ___.
Watter woord beskryf hoe die ou mense oor radio-luister voel?
Na watter beeldspraak verwys "hulle boks speelgoed"?
Gee een woord wat wys die spreker voel sleg oor wat hulle gedoen het.
Wat gaan die spreker en sy maats aan die einde doen? Weer inbreek en die TV ___.
Wat noem ons 'n vier-reelige strofe?
Waarmee vergelyk sy 16-wees? 'n Bont ___.
Waarom word "draai draai" herhaal? Om iets te ___.
"kom ons jaag die wind tot hy oopmond op my kop kom sit" is 'n voorbeeld van ___.
Watter kleur wil sy die sterre verf?
Waarmee wil sy haar 16-wees vries?
Wie is "Martha" in die gedig "Martha"?
Wie is die spreker in die gedig "Martha"?
Hoe was die kind in "Martha"?
Watter woord vertel ons dat "Martha" godsdienstig" was.
Wat wou Pa doen sodra Ma by die huis kom? Hy wou haar ___.
Watter woord se vir ons die kind was ontsteld oor wat Pa gedoen het?
Watter woord word herhaal om die donker wereld van huishoudelike geweld te beklemtoon?
Hoekom voel die kind haar liefde het "niks beteken nie"? Dit kon haar ma nie ___ nie.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Afkop

Crossword

HERSIENING

Crossword

As Lara glimlag

Crossword

GEVAARLIKE LOPIES

Crossword

Wetenskap

Crossword

Die kruppel engel

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword