This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
"en", "maar", "want" ens is voorbeelde van watter soort voegwoorde?
"Hou op om my te pla!" is 'n voorbeeld van watter soort sin?
Attributiew byvoeglike naamwoorde kom ____ die selfstandigie naamwoord wat dit beskryf.
In die woord "katkos" is ___ die kern van die woord.
'n __________ byvoeglike naamwoord kom gewoonlik na die selfstandige naamwoord wat dit beskryf, bv. "Sy is mooi."
Die bepaler in die woord "leesboek" is ____.
'n _____________ sin het meer as een gesegde.
Voegwoorde wat 'n hoofsin en 'n bysin verbind (bv. dus, omdat, alhoewel, sodat ens) staan bekend as _____________ voegwoorde.
'n ____________ sin bevat slegs een gesegde.
Sin wat 'n vraag stel en 'n met 'n vraagteken eindig.