This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 7 to 22 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Dit is name van plekke, persone, diere ens
Wat word gebruik in die plek van 'n selfstandige naamwoord
Dit beskryf die selfstandige naamwoorde
Dui aksie aan
Beskryf die werkwoord
Dit vertel waar die aksie in die sin plaasvind of aandui waar iets is
Dit verbind woorde en sinne met mekaar
Dit dui hoeveel here of posisie aan
Word voor selfstandige naamwoorde gebruik
Woorde wat emlsie of gevoel uitdruk