This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 3 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die ... beskryf die Selfstandige naamwoord?
Watter tipe sin eindig met 'n punt?
aabb noem ons watter tipe rym?
Die meervoud vir DAG is?
'n ... bye
Bywoord van tyd,plek en ...?
So vet soos 'n ...?
Eet + tyd=?
Hoeveel trappe is daar in TVV?
Sinoniem vir pragtig?
Antoniem vir vriendelik?
Waarvoor staan cm?
Baie hoog?
Die meervoud vir BUS?
Die ... beskryf die werkwoord?