This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 7 to 22 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Name van dinge wat ons kan sien, hoor, ruik,proe of voel.
Ons gebruik die woord om aan 'n persoon,plek of dier 'n naam te gee.
'n Versameling goed.
Voorwerpe wat meervoude of verkleinwoorde het.
Dit verwys na die stof waaruit iets bestaan.
Hoeveelhede word hiermee gemeet.
Die woord vertel vir ons wat gedoen word.
Hierdie woorde dui tyd aan en word saam met werkwoorde gebruik.
Hierdie "klein woordjies" dui dikwels posisie aan - waar iets is.
Hierdie woord sê hoeveel van iets daar is.
Hierdie woord dui aan hoeveelste iets is.
Hierdie woorde verbind twee sinne.
Hierdie woord vertel vir ons meer van 'n selfstandige naamwoord.
Hulle vertel vir ons meer van 'n werkwoord.
Ons gebruik hulle in die plek van selfstandige naamwoorde.
Meer as een ding.