This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 2 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Engelse woord vir byvoeglike naamwoord.
Afrikaanse woord vir "prepositions".
Meervoud van "oog".
Verkleining van "haas".
Engelse woord vir selfstandige naamwoord
Verkleining van "goudvis'
Watse een is 'n werkwoord? sien, tafel, hardloop.
Watse een is 'n selfstandige naamwoord? sitplek, wolke, waterkan
Meervoud van "olifant"
Watter een is 'n voorsetsel: bed, arm, onderkant, wind