This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 16 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Een woord vir 'goeie maniere'.
Gee een woord vir die idioom: 'om slange te vang'.
Iemand wat nie maniere in 'n fliekteater het nie.
Die Afrikaanse woord vir "gentleman".
Verkleinwoord van man.
Om nie bewus te wees nie.
Nie voorkop nie.
Intensiewe vorm van duur.
Afrikaanse woord vir "popcorn".
Vorm 'n samestelling met koffie + winkel.
Intensiewe vorm van kwaad.
Iemand wat nie gemanierd is nie.
Meervoud van droom.
Antoniem van 'goeie'.
'n Lidwoord.
Sinoniem vir miskien.