This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 22 clues. Answers range from 2 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Teenoorgestelde geslag van niggie
Verkleinwoorde van mossienes
Die kos wat ek eet is gesond. Dit is ........ kos.
Dit is 'n baie (breed) rivier.
Jy moet hard praat met 'n (doof) man.
Teenoorgestelde van jonk
Een woord vir 'n lepel waarmee mens eet
Waarvoor staan die afkorting asb.
Verkleinwoord van ring
Vul die regte voorsetsel in: Ek sal hom ...... die hande kry.
Be in die woord begelei dien as 'n .............. van die woord
Iemand het baie moed, maar toe hy alles verloor het, was hy .....................
In Suid-Afrika woon ................
Suid-Afrika het ............... gewoontes.
Die spyker op die ............ slaan.
Die stoep is glad. Dit is 'n ............. stoep.
Sy is moeg. Hy is moeër, maar hy is die ..............
Nie lui nie
Afrikaanse woord vir fun.
Nie vet nie
Woord met ongeveer die tenoorgestelde betekenis.
Die hele dorp was in ........... en roer.