GR.8 WOORDESKAT EN TAAL Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 30 clues. Answers range from 2 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Wat is die Afrikaanse woord vir "target group"?
Gauteng is n ________ in Suid-Afrika.
Die teenoorgestelde van Positief is ________
Kitaar, Viool en klavier is voorbeelde van musiek____________
"Main purpose" in Afrikaans
Mense wat by n fees optree, noem ons _________
Die woord "soos" dui n _________ aan
Sinoniem vir "bang wees"
Stellende trap vir beste is __________
Wat is die oortreffende trap vir klein
Wat is die intensiewe vorm van warm?
Wat is die intensiewe vorm van koud?
Wat is die vergrotende trap vir min?
Die voornaamwoord vir n seun is _____?
Gee die meervoud van klippie
Gee die verkleining vir huis
Gee die verkleinwoord vir metaal
Skryf die getal (14) uit in woorde
Skryf die getal (4) uit in woorde.
Skryf die getal (40) uit in woorde.
Skryf die getal (20) uit in woorde.
Die voegwoord "en" is in groep ____?
Die voegwoord "omdat" is groep _____?
Die voegwoord "daarom" is groep _____?
Ons verbind twee sinne met n _________ ?
Vir indirekte rede gebruik ons die woord _______ wanneer ons die woord "sê" sien.
In die ontkenning verander die woord "iets" na _______?
Wat is die sinoniem vir vriend?
Wat is die antoniem van vriend?
Die woorde "om te" dui die ________ aan.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

HERSIENING 3

Crossword

Hersiening

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword