This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 33 clues. Answers range from 2 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Vul die ontbrekende voornaamwoord by die oop spasie in. 'n Mens moet altyd weet wat om _________ aangaan.
Watter soort sin is die volgende? Wees versigtig!
Gee die vergrotende trap van die woord tussen hakies. Die aantal sterftes op die pad is (baie) gedurende die Desembervakansie.
Vorm die korrekte afleiding van die woord tussen hakies.Die (leer) studeer hard vir die eksamen.
Watter skryfteken ontbreek by die volgende . Julle moet hard studeer
Skryf die volgende afkorting tussen hakies voluit.( asb.)
Gee die oortreffende trap van die woord tussen hakies. Dit is die (goed) boek wat ek nog gelees het.
Vervang die woord dan met 'n sinoniem. Lees is beter (dan) TV.
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Die meisie wonder of hulle dieselfde (dink) koester.
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Op die melkbottel staan "olie" (skrif).
As jy in Suid-Afrika woon is jy 'n ____________________ .
Wat noem ons die stylfiguur tring! tring!?
Voltooi die volgende uitdrukking. Hy kap die spyker op sy______
Die meisie (belowe / glo) sy gaan eendag die president van Suid-Afrika wees.
Skryf die syfer, 20, in woorde.
Gee die intensiewe vorm van (beroemd)
Kies die korrekte antwoord. Ek is na my ma (vernoem/genoem).
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. Almal dink (Amerika) is die slimste mense in die wêreld.
Gee die korrekte vorm van die woord tussen hakies. By die huisgala sien ons al die goeie (swem).
Kies die korrekte woord tussen hakies. By Hogsback is (eisige/ysige) temprature gedurende die winter ondervind.
Gee een woord vir die woorde tussen hakies. (In die aand) eet ons 'n volle maaltyd.
Gee een woord vir die woorde tussen hakies.Ek hardloop graag (in die oggend)
Gee een woord vir die woorde tussen hakies. Ek doen (elke dag) my huiswerk.
Kies die korrekte antwoord. Gou op jou (perdjie/donkie)wees.
Kies die korrekte antwoord tussen hakies. Is daar (enige/enigste) vrae?
Kies die korrekte antwoord. Is daar (enigste/enige) vrae?
Kies die korrekte antwoord. Hy (stuur/steur) vir sy meisie 'n bos rose.
Vul die korrekte antwoord by die oop spasie in. Die mense staan in 'n (tou/lyn/streep) om kaartjies vir die Mamma Mia fliek te koop.
My ouma se (raat/raad) vir hoes is heuning en suurlemoen.
Bakpoeier laat die koek (reis/rys).
Ons vertrek om (5 uur) vanmiddag. skryf in die tyd tussen hakies in woorde.
Ek het skuld (erken/herken/verken/ontken).
Skakel die (lug/lig) aan.