This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 3 to 30 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Watter woordsoort is "Maandag"?
Watter woordsoort is jaloesie?
'n __________ wasgoed.
Watter woord beskryf 'n selfstandige naamwoord?
Kies 'n gepaste bywoord: Die seun hardloop__________. groen / onmoontlik / blitsvinnig
'n Ander naam vir 'n werkwoord of 'n doenwoord.
Ek stap soggens. Gee die bywoord van tyd.
Ek stap vinnig. Gee die bywoord van wyse.
Skryf jou naam hier. Gee die bywoord van plek (waar moet jy jou naam skryf?).
Jana speel met (Jana se) hond. Gee die korrekte voornaamwoord vir die woorde tussen hakies.
Wie het my sjokolade opgeëet? Gee die vraende voornaamwoord.
Die kat sit onder die tafel. Gee die voorsetsel.