This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 7 to 25 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hierdie woordsoorte verbind twee sinne.
Hierdie woordsoorte dui aan hoeveelste iemand of iets is / 'n Rang of posisie.
Ons gebruik hierdie woordsoorte om vir 'n persoon of plek 'n naam te gee.
'n Versameling van goed.
Hierdie woordsoorte vertel ons wat gedoen word / Is die aksie in die sin.
Hierdie woordsoorte beskryf die hoofwerkwoord.
Hierdie woordsoorte vertel hoeveel daar van iets is.
Hierdie woordsoorte kan verskillende trappe van intensiteit uitdruk.
Ons gebruik die woordsoorte om emosies of gevoelens uit te roep.
Hierdie woordsoorte staan in die plek van 'n eienaam of soortnaam.
Dui hoeveelheid aan en word saam met 'n soortnaam of stofnaam gebruik.