Die kind Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Other Languages has 33 clues. Answers range from 3 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Sipho het Mlenzana hiermee geslaan.
Mlenzana het medisyne by hierdie plek vir Amazola gekry. (hst.8)
Mlenzana het van inspuitings by hierdie persoon geleer. (hst.8)
Die man wat Amazola beroof het.(hst.8)
Amazola het die kind gestuur om na hierdie persoon te soek. (hst.8)
Die kind het by hierdie jongmense agtergekom hoe min hy van sekere dinge van die lewe weet. (hst.8)
Die naam van die plek waar die vrouens bly. (hfst.8)
Toe Mlenzana die kind kry, was sy ..... seer. (hfst.8)
Mlenzana moedig Amazola aan om die kind terug na hierdie plek te neem.(hfst.8)
Amazola is bang dat as sy teruggaan, gaan hierdie persoon die kind vat. (hfst.8)
Amazola kan nie aanhou hardloop nie, want hierdie persoon is kwaad vir haar. (hfst.8)
Hierdie persoon het Amazolo vertel die amathongo is kwaad vir haar. (hfst.8)
Amazola, Mlenzana en die kind het van hierdie kant af in Tugela Ferry aangekom. (hfst.9)
Die klag waarvan Amazolo aangekla word. (hfst.9)
Hierdie beampte het instruksie gegee dat die kind na hom toe gebring moet word. (hfst.9)
Hierdie tipe motor het Amazolo en die kind na die polisiestasie geneem. (hfst.9)
In Amazolo se sel was 'n bed, wasbak en 'n .... (hfst.9)
Sy het hierdie soort matras gehad. (hfst.9)
Die sendelinge noem hierdie Een God. (hfst.9)
Die naam van die landdros. (hfst.9)
Dis waar Mlenzana saans slaap nadat hy Amazolo in die tronk besoek het. (hfst.9)
Mlenzana vertel Amazolo van hierdie plek as hy haar in die tronk besoek.(hfst.9)
Amazolo speel hierdie boog as Mlenzana kom kuier. (hfst.9)
Hierdie persoon werk vir Thandi. (hfst.9)
Dis hoe lank Mlenzana weg gaan wees. (hfst.9)
Wie wou Mlenzana kry om vir Amazolo te praat? (hfst.9)
Dis wat Mlenzana by Zuziwe moet gaan opoffer. (hfst.9)
Dit is wat Zuziwe se beroep is. (hfst.9)
Die plek waar Mlenzana geleer duimgooi het. (hfst.9)
Die verpleegster by die veldhospitaal
Hierdie emosie in Sipho het Mlenzana nie van gehou nie. (hfst.9)
Dis waarvandaan Sipho vir Mlenzana gegooi het. (hfst.9)
Mlenzana het hierop geval en sy liggaam breek in twee. (hfst.9)

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Blokraai1

Crossword

Woordsoorte

Crossword

WOORDE MET "J"

Crossword

SW Graad 5

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

DIE KIND- HOOFSTUK 7

Matching Quiz

Bybelvasvra 2

Crossword

SA dorpe

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

DIE ZAHLEN

Crossword