Terug skool toe! Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Ons kleur in met 'n
Ons ry huis toe in 'n groot ...
Ek onderstreep met 'n ...
Ons teken prentjies op 'n stuk ...
Ons gebruik ... om ons notas in ons boek te plak.
Ek wil graag langs my ... sit.
As ek iets verkeerd skryf, gebruik ek 'n ... om dit reg te maak.
Ek sit al my boeke in my ...
Ek sny die papier met 'n ...
Ons skryf al ons huswerk in 'n ...
Mnr. von Berg is die ... van die skool.
Ons speel op Bobart gedurende ...
Ons hou ons toebroedjies in 'n ...
Mnr. Stephenson is die langste... in die skool.
Ons skryf met 'n ...
'n ... 'n dag hou die dokter weg.
Ons kry 'n ... by die biblioteek.
Woodridge is die beste ...!
Die ... lui aan die einde van die skooldag.
My gunsteling vak is ...

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Woordeskat

Crossword

Werkwoorde

Crossword

V en F

Crossword

klinkers

Crossword

Bywoorde

Crossword

ee-woorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword