V en F Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 2 to 8 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Ek ___________ met my potlood
Die __________ pik die saadjies op.
Ek moet _______ loop om by die skool uit te kom.
Ek sit my brief in die ______________.
My broer kan baie _______________ hardloop.
Rooikappie is bang vir die __________________.
Ek loop by die trappe ___.
My ma kook pap op die ______________.
Ons het 'n mooi ____________ met my kamera geneem.
Ek werk hard. Mamma sê ek is baie _______________.
Ek sukkel met my somme. Ek maak 'n _________________.
Verlede jaar was ek tien jaar oud. Hierdie jaar word ek ____ jaar oud.
As die krag af is moet ek maar 'n __________ gebruik om lig te maak.
Ek _____________ nie Juffrou se vrae nie.
Ek skop die bal met my ___________.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Woordeskat

Crossword

Sigwoorde

Word Search

afrikaans

Crossword

Bywoorde

Crossword

Spelwoorde

Crossword

Skatejag

Crossword

be-woorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword