This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 5 to 7 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Ons stories het 'n _______, middel en einde.
Mamma en pappa ______ vir goed in 'n winkel.
My pennesakkie ______ aan my.
Wanneer baie mense jou ken is jy __________.
Mamma ______ ons kruidenuurs aanlyn.
Ek vee die vloere met dit.
Mamma en pappa druk dit in hulle koffie.
Wanneer ek tussen twee opsies moet kies, maak ek 'n ______.
Ek ______ my bene en my arms as ek loop.
Ons moet vroeg opstaan om __________ te wees vir skool.