This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 8 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
As ek iets hierin sit, dan vries dit.
Om water te kook vir my koffie, het ek 'n ___ nodig
Wat gebruik ek om my mamma te bel?
Ek bak my koek hierin
Wat noem ek die lig op my bedkassie?
Wat steek ek aan om my vleis te braai?
In die somer is dit baie ___
Wat is die silwer blitse wat slaan wanneer dit reën?
Wat noem 'n mens dit wat bome maak vir ons?
As ek iets veilig moet hou, dan moet ek dit ___