My Liggaam Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 2 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Ek gebruik die liggaamsdeel om te ruik.
Dis die deel van my liggaam op die punte van my voete.
As ek hulle lig, lyk ek verbaas.
Ek klap hulle graag as ek opgewonde is.
Ek gebruik hierdie ligaamsdeel om op te loop.
Ek kan vir iemand met hulle loer.
Ek lek my roomys met die liggaamsdeel.
Ek borsel die liggaamsdeel elke oggend en maak dit vas.
Ek gebruik die ligaamsdeel om boodskappe op my selfoon te tik.
Ek gebruik hulle om na my juffrou te luister.
Ek hardloop met hulle.
Ek gebruik die orgaan om te dink.
Ek gebruik die orgaan om asem te haal.
As ek honger is grom die deel van my.
Ek swaai die deel van my lyf as ek iemand se aandag wil kry.
Ek vind die liggaamsdeel op my voete en hande.
Ek kan my appel byt met hulle.
Ek moet hulle buig om te gaan sit.
Ek blaas hulle op as ek kwaad is.
Die liggaamsdeel bedek my hele liggaam.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Verkleinwoorde

Crossword

i/u woorde

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

Bywoorde

Crossword

Skatejag

Crossword

Sigwoorde

Crossword

ee-woorde

Crossword

my liggaam

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword