Afrikaanse woordsoorte Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Gee die byvoeglike naamwoord in die sin. Ek sit en eet 'n sappige appel.
Gee die byvoeglike naamwoord in die sin. Ons het ons nuwe kar gekry.
Wat is die intensiewe vorm vir glad?
Wat is die intensiewe vorm vir fris?
Wat is die intensiewe vorm vir krom?
Gee die abstrakte s.nw. in die sin. Ek is baie bly, omdat dit reën.
Gee die abstrakte s.nw. in die sin. My juffrou het baie geduld.
Gee die homofoon vir die woord. Ek het my voet seergemaak.
Gee die homofoon vir die woord. Ek gebruik 'n bout om iets vas te draai.
Vul die homoniem in. Ek het geleer om op die l_______ te klim.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

HERSIENING 3

Crossword

Hersiening

Crossword

unt

Crossword

Bywoorde

Crossword

Brommer en by

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

Hersiening

Crossword