Blokkiesraaisel: Hersiening Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 29 clues. Answers range from 2 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die meervoud van liniaal
Vertaal "how many"
Die meervoud van pad
Die meervoud van lam
Die meervoud van dag
Die verkleinwoord van blad
Die verkleinwoord van koning
Die verkleinwoord van wurm
Die verkleinwoord van ster
Die intensiewe vorm van droog
Die intensiewe vorm van vol
Die intensiewe vorm van vinnig
Die intensiewe vorm van geel
Die teenoorgestelde van afwesig
Die teenoorgestelde van vol
Die teenoorgestelde van fluks
Die teenoorgestelde van bang
Die teenoorgestelde van lig
Wat is die voorsetsel in die sin, "Mia bly op 'n eiland."?
Wat is die eienaam in die sin, "Gabi kyk na die prent."?
Vertaal "with what"
Vertaal "when"
Wat is die werkwoord in die sin, "Ek onthou my taal."?
Wat is die voorsetsel in die sin, "Ek skryf met 'n potlood."?
'n Groot slang, 'n klein ______
Aap se meervoud
Een duif, vyf ____
Koppe se verkleinwoord
Vakansie se verkleinwoord

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Tieners met etiket

Crossword

Afrikaans Graad 6

Word Search

Hersiening

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

unt

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

Hersiening

Crossword