This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die meervoud van voël.
Die dag na Saterdag.
Die antoniem vir "baie".
Ek eet met 'n mes en 'n .............
Die meervoud van spoor.
Die tiende maand van die jaar.
Intensiewe vorm van duur.
Die vroulike vorm van "ram".
Die warmste seisoen.
sinoniem vir "reusagtig".
goed, beter, .......................
Verkleinwoord van roos.
Intensiewe vorm van snaaks.
Die manlike vorm van hen.
'n Hond blaf, 'n donkie ....................
Antoniem vir "lui".
Ons was ons hande met ......... en water.
Meervoud van pen.
Idioom : Daar is 'n ....... in die gras.
Baie wit is .................