This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat is die verkleinwoord van koning
Gee `n sinoniem vir bevrees
Gee die antoniem van jonk
Gee die teenoorgestelde geslag van akteur
Gee die stam van verbou
Gee die bepaalde lidwoord
Gee die intensiewe vorm van fris
Gee die oortreffende trap braaf
Gee die meervoud van boom
Die persoon is baie nuuskierig
`n Sin met `n vraagteken
Waarvoor staan die afkorting TV?
Gee die versamelnaam van vrugtebome
Twaalf eiers is `n ........................ eiers
Hulle woon in Amerika