This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Gee die meervoude van: geleentheid
Gee die verkleining van skadu
Gee die meervoud van: elmboog
Gee die verkleining van: jasse
Gee die meervoud van: voet
Gee die verkleining van kneë
Gee die meervoud van: neus
Gee die verkleining van: rok
Gee die meervoud van: tekkie
Gee die meervoud van: nimf
Gee die verkleining van: vuishou
Gee die die meervoud van: stoof
Gee die verkleining van: lippe
Geed ie meervoud van: hemp
Gee die verkleining van: luiaard
Gee die meervoud van: speelding
Gee die verkleining van: mandjie
Gee die meervoud van: lam
Gee die verkleining van: dag
Gee die meervoud van: fee