This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat is die naam(name) van die gedig?
Wat gee hy vir haar? (What does he give her?)
Hoe ruik die roos? (How does the rose smell?)
Wat noem hy haar? (What does he call her?)
In watse boot klim hulle?
Wat roei hulle weg van? (What do they row away from?)
Soek die Afrikaanse woord vir 'Worries' in die gedig. (Look for the Afrikaans word for worries in the poem
Hulle harte is nog oud. Gee die antoniem van oud.
Gee die Afrikaanse woord vir 'Forever'
Hoeveel strofes het die gedig?
Gee die meervoud van 'roos'.
Gee die oortreffende trap van 'soet'