This printable crossword puzzle has 15 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
ys + kas = ?
huis+werk+boek = ?
Oortreffende trap van sag
Stellende trap van doofste
My boek is duur, jou boek is ____________________.
Ek is lank maar Tanja is die _______________
My ma sê ______ moet ons boeke wegpak
Verkleining vir tand
Verkleining vir kinders
Verkleining vir arm
Meervoud vir pen
Meervoud vir vinger
Meervoud vir muur
Wat is die afrikaanse woord vir "unhappy"
Wat is die afrikaanse woord vir "strong"