This printable crossword puzzle has 10 clues. Answers range from 4 to 8 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Jy skop die bal in 'n d_____________.
Jy speel tennis met 'n r________________.
Jy swem in 'n _________________.
In krieket, slaan jy die bal met 'n ______________.
'n "match" in Afrikaans is 'n ________________.
Wat is die teenoorgestelde (opposite) van wen?
Jy speel tennis op 'n tennisb_____________.
Wat is die Afrikaanse woord vir "coach"?
Usain Bolt is my sporth____________.
Die sport waar jy 'n drie druk om punte aan te teken.