This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
‘n sport in die water
‘ n wedstryd tussen twee spelers met 'n bal en rakette
'n sport wat gespeel word met 'n lang, harde stok en 'n bal
'n sportsoort vir meisies waar hulle die bal in die net moet gooi
‘n groot, oop area waar sokker gespeel word
sportsoorte insluitend hardloop, spring en gooi
tenniswedstryde word op hierdie platform gespeel
baie verskillende sportsoorte
beroemde sportmense
n voorwerp wat gebruik word om die bal in tennis te slaan
n harde, houtvoorwerp wat gebruik word om die bal in krieket te slaan
baie rondes wat tydens 'n sport gespeel is
n sport waar die doel is om die bal in die net te skop
wanneer jy in die wedstryd speel
n binnenshuise spel waar jy die bal teen die mure slaan